Successfully reported
+25

Oppie Hoek

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Murray Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oppie Hoek bied lieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Beaufort-Wes geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of sakereisigers.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die hoofslaapkamer het 'n etenstafel en 'n koffiestasie wat met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, skoon drinkwater, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die tweede slaapkamer het ook 'n yskassie en elke slaapkamer het 'n spieëltafel en 'n TV. Gratis, beperkte WiFi is beskikbaar.

Die privaat stoep het sitplek, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacqueline G
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. My ouers en nog 'n ander paartjie het hier gebly. Hulle sê die plekkie was baie netjies en rustig. Dit lyk ook presies soos die foto'...
Sien meer
Okt 2025
Christel S
Gesin met tieners
5.0
Voel soos huis na wegwees. Wat 'n wonderlike rusplek na 12 ure op die pad. Die eienaars is opregte mense wat ons sommer dadelik tuis laat voel het. Di...
Sien meer
Okt 2025
Jackie V
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik, inskiklik: laat-aand aankoms akkommodeer, goeie kommunikasie. Absoluut! Pragtig, netjies, skoon, huislik, veilig, gerieflik.
Okt 2025
Johann V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik, rustig, veilig. Oppie Hoek is 'n lieflike oornagplekkie. Dit is lekker ruim en goed toegerus. Hulle voorsien genoeg melk om lekker te kan kof...
Sien meer
Jul 2025
Ivan K
Gesin met tieners
5.0
Lekker, rustig en aangenaam. Mooi, netjies en skoon. Vriendelike mense, lekker beskuit en hout is 'n pluspunt.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hennie En Alet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 20 Murray Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppie Hoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Murray Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61a71327e6caeb096862fa51949ad5e7199c785e63f5e341aa1d29d3ea4d4e5297c933718959af51f4d0e34fc68c70434924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 20 Murray Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.349746566934 22.599201318621
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang