Successfully reported

Oppie-Hoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elzandie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Best verblyf wat ek sover ervaar het. Dit was 'n baie lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikayle N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

A cozy get away. 5/5 - A wonderful stay! My husband and I had such a lovely time at this accommodation. The space was clean, cozy, and thoughtfully decorated. The host was incredibly welcoming and made sure we had everything we needed. I especially appreciated the little touches—like the sugar, coffee, and even a jug of milk, a comfy bed, and dishwashing supplies. There was a fridge, kettle, microwave, as well as an iron and ironing board (which was very convenient). It was the perfect place to relax and recharge. We would definitely stay here again and highly recommend it to anyone visiting the area!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Best choice for Southampton / Ramsgate. Very nice apartment with a well-equipped kitchen. Big terrace with a nice view of a very big garden. Very friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Greta
Oppie-Hoek
Thank you so much for the lovely review. You are welcome back any time.

Anonieme gas
1 nag
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizbe O
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Apr 2025

Goed. Wat jy sien is wat jy kry. Nie dierevriendelik. Geen see view. Maar naby winkels / restaurants en strand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Greta
Oppie-Hoek
Dankie vir jou terugvoer. Ons adverteer glad nie as dierevriendelik nie en dit is hoekom ek nogal verbaas was toe ek sien julle het 'n hond saam. Ek sal dit wel in my beskrywing ook verander sodat mense dit in die toekoms nie mis nie.

Kerry-anne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderful. What a lovely place to stay. Very clean, well equipped and the owner is delightful. I would highly recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was kort maar heerlik! Ons het net een nag oorgeslaap en het nie gebruik gemaak van al die beskikbare geriewe nie. Daar is wel alles wat jy sal nodig hê vir 'n langer kuier: 'n konveksieplaat, 'n airfryer, mikrogolfoond, breekware, yskas, ketel, en selfs 'n hangkas vir jou klere met 'n strykyster en -plank. Baie goeie waarde vir jou geld! Die eienares is baie vriendelik en het selfs vir ons 'n bietjie koffie, suiker, en melk in ons eenheid gelos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Fantastiese plek! Baie mooi badkamer en sagte beddens en gasvrou Greta is great! Baie lekker gebly! Die woonplek is ongelooflik. Beddens is sag en baie gemaklik en die badkamer is bitter mooi! Die gasvrou Greta is vreeslik vriendelik en het soveel moeite gedoen. Koffie en tee was reg in die kamer met 'n vars bottel water. Greta het ook baie duidelik vir ons aangedui hoe en waar om te ry om ons ervaring te vergemaklik. Sy is 'n puik gasvrou gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige, gasvrye verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Greta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1948 Farewell Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bc68418a5e8268ca29f5bf88da5566b8a6a94c59a24cf90a99c860e72d4317c2ea9b6e45be379104b1ec6daaa9ccc89483?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 1948 Farewell Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.90355674885 30.321878613211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang