Successfully reported
+45

Oppie See Seefront Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1457 Gousblom Crescent, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oppie See Seefront Huis is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis wat net 'n entjie vanaf die strand in die hartjie van Wildernis geleë is. Dit kan 'n goeie opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende wees wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Dié eenheid bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en daar is nog 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Drie van die en suite-badkamers het elkeen 'n stort en 'n bad, terwyl die vierde badkamer 'n stort het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n sentrale eiland met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n eetarea waar gaste maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig aan die voorkant van die perseel. Agter is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, 'n kroeg met stoele en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan terwyl hulle 'n braai geniet. Hierdie agterplaas het ook 'n omheinde tuin met 'n uitnodigende swembad.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 1457 Gousblom Crescent, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1457 Gousblom Crescent, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74e5384aaee46e4719683eb50024e929e458d592431e23ebdeeb8d651812f32db4b4cbad83eb9df2207875dddfdcb8a9a9a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8) 1457 Gousblom Crescent Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.004001351979 22.651045001991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang