Successfully reported

Oppieplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Antionette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Bitter mooi uitsig met berge reg rondom jou en die mooiste sterrehemel. Gerieflik en ruim. Met die plafon van riete was die huis altyd koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal weer wil gaan. Baie lekker en stil, tog naby genoeg aan dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dj J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit is 'n besoek werd. Defnitief nie ons laaste keer nie. Baie oulike netjiese plaashuisie, alles wat nodig is. Die rustigheid is heerlik. Die gasheer en gasvrou is baie aangenaam. Ongelooflike geskiedenis op die plaas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Picturesque elegance in a rustic location. A picturesque, spotless and spacious cottage in a tranquil setting on a farm not far from the hamlet of Prince Albert. Fully equipped with even braai fire lighters supplied. Comfortable bed and a most welcome and efficient air conditioner. Sorry we never had time to enjoy the private outdoor jacuzzi. This will be our first choice when next we visit the Swartberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Heerlike Karoo kuier vir waarde vir geld. Lekker Karoo kuier met baie om te doen rondom Prins Albert. Gaste moet net oplet dat die waterpype gevries is in die meeste winter oggende en sal eers 11:00 kan stort (so beplan).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luka B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Nice place and good service! The stay was very good! Due to electricity problems in town there was no electricity. But immediately when we arrived we got a gas stove and a kettle so we could make coffee/thee and cook dinner. Service was excellent when needed! Oppieplaas is a nice place to go when you want to be out of the rush of normal day life. And an ideal place to stay to visit Prince Albert and the Swartberg mountain range (and pass).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin A
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Stil en rustig met fantastiese uitsigte. Die eenheid is ruim met 'n lekker kuierstoep. Daar is vensters aan beide kante wat uitsigte bied na die Swartberge (agter) en die Oukloofberge (voor). Dit is 'n plek waar mens rustig kan wees, die natuur kan geniet, en kan asemskep. (Daar is geen selfoonontvangs nie, wat beide 'n voordeel of nadeel kan wees, afhangende van die manier waarop jy daarna kyk.)

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Goeie waarde en goed toegerus. Die kothuis is baie gerieflik met 'n baie goeie bed en is volledig toegerus. Die braaigereedskap was vuil en is baie oud. 'n Sakkie hout is altyd welkom aangesien reisigers gewoonlik nie hout saamry nie. Heerlik geslaap. Aanwysings na die kothuis is onvoldoende en "pin drop" het geen doel nie aangesien daar geen sein is nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Barry S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie rustig met die mooiste sterre-hemel en natuur. Braai met 'n view. As jy opsoek is na 'n rustige off the grid wegbreek, is Oppieplaas die plek. Dit was skoon en netjies. Die natuur en sterre-hemel is besonders. Ons het slegs een nag gebly en sal dit beslis vir ander kan aanbeveel. Dit is baie basies, so as jy 'n 5-ster wegbreek soek, is dit nie die plek nie. Dit is naby aan Prince Albert geleë en reg by die ingang na die Swartbergpas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike plekkie. Wat 'n klein juweel! Van buite af, apart van die pragtige uitsig, het dit niks besonders gelyk, maar maak die deur oop en voila! Snoesig en gemaklik, baie oulik uitgelê met gemaklike sitplek en bed. Kombuisie het alles wat nodig is en die vensters weerskante van die huisie maak dit lig en vrolik binne. Ons sal hierdie plekkie maklik vir ander aanbeveel. Onthou net, geen foonopvangs of WiFi-sein beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgelegen Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5N2FlZGNjLTcwNzEtNGUyMC1hZmZmLWViZTA3OTU0OWM0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Welgelegen Farm Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.262201764818 22.102239131927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang