Successfully reported
+12

Oppieplaas

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgelegen Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oppieplaas bied verblyf in 'n klein, maar knus selfsorgkothuis. Die kothuis is 10 km vanaf Prins Albert op die pad na Klaarstroom, aan die begin van die pragtige Prins Albert-vallei.

Oppieplaas-kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n kinderbed in die sitarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, klein stoof en al die nodige breekware, eetgerei en potte. In die sitkamer is 'n TV gekoppel aan DStv, gaste moet egter jou eie slimkaart saambring.

Buite die kothuis is 'n groot, ontspannende Karoo-stoep met 'n braai-area. Oppieplaas is ideaal vir voetslaan, fietsry, voëlkyk en ontspan. 'n Toer gelei deur jou gasheer deur die Karooveld is op versoek beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Antionette D
Saam met lewensmaat
5.0
Bitter mooi uitsig met berge reg rondom jou en die mooiste sterrehemel. Gerieflik en ruim. Met die plafon van riete was die huis altyd koel.
Apr 2025
Dawie V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer wil gaan. Baie lekker en stil, tog naby genoeg aan dorp.
Apr 2025
Dj J
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n besoek werd. Defnitief nie ons laaste keer nie. Baie oulike netjiese plaashuisie, alles wat nodig is. Die rustigheid is heerlik. Die gasheer...
Sien meer
Apr 2025
Malcolm P
Saam met lewensmaat
5.0
Picturesque elegance in a rustic location. A picturesque, spotless and spacious cottage in a tranquil setting on a farm not far from th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Barry S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustig met die mooiste sterre-hemel en natuur. Braai met 'n view. As jy opsoek is na 'n rustige off the grid wegbreek, is Oppieplaas die plek. Di...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Welgelegen Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppieplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgelegen Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5N2FlZGNjLTcwNzEtNGUyMC1hZmZmLWViZTA3OTU0OWM0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Welgelegen Farm Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.262201764818 22.102239131927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang