Oppihoek
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Koller Street, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oppihoek is sentraal geleë naby skole en Kroon Hospitaal. Dit is minder as 1 km vanaf Checkers en 50 m vanaf Manny's Supermark.
Dié gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 3 en suite-kamers elk met sy eie privaat ingang van buite. Die gesinskamer het 'n aangrensende kamer met 2 enkelbeddens en lugversorging.
Al die kamers het TV's, yskassies, mikrogolwe, elektriese komberse, eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk, suiker en varsgebakte beskuit is beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar in al die kamers.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 14 Koller Street, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Oppihoek het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Koller Street, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang