Successfully reported

Oppikoppi

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Reitenette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Home away from home. Baie lekker geslaap in 'n skoon, netjiese en veilige omgewing met 'n mooi uitsig en baie vriendelike en aangename gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genéne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Look forward to next time! Peaceful! Cosy! Clean! Comfortable! All round lovely! Thank you Oppikoppi. Kitchen: Everything needed, where I expected it. Bedroom: Comfortable bed with quality bedding. Bathroom: Great shower and all the rest. View: Awesome to enjoy - even in the pouring rain. Lekker ou Gansbaai just up the drag.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hentie
Oppikoppi
Oh, we really loved your review! Thank you and welcome back at any time.

Jane F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very good. Comfortable, well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel P
1 nag
5.0
Aug 2025

Netjies gerieflik selfbediening goed toegerus. Sal weer daar tuisgaan. Gerieflik en alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthina M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Gesellig, mooiste uitsig, vriendelike diens. Gemaklik. Dit was pragtig en ek sal weer daar bly as ek Gansbaai besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Vriendelike, gasvrye plek vir my honde kinders, was baie lekker, dankie. Heerlike plekkie om te oornag. Pragtige uitsig en alles is baie mooi, skoon en gemaklik. Hentie se vriendelike ontvangs het ons sommer tuis laat voel en die feit dat ons ons hondjies kon bring, was 'n deal breaker vir ons. Sal definitief weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

N 'home sweet home' gevoel. Baie goed toegeruste en skoon woonstel met 'n pragtige uitsig. Gasheer is baie vriendelik en het ons ten alle tye tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hentie
Oppikoppi
Ek en Petro doen die gastehuis al vir 5 jaar. Hoofsaaklik omdat ons sulke fantastiese gaste kry. Dankie vir die goeie resensie.

Celeste B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

10/10. Baie gerieflike woonstel, heerlike beskuit en ons Stoffel was ook welkom en veilig, want die eiendom is omhein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons trek de kellers toe, so sal altyd weer by Oppikoppi inboek. Die plek is pragtig - alles wit - so 'skoen' - dis mooi en Hentie die eienaar is klaar my pel as ons die dag soontoe trek - aangename vriendelike 'nice' ou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmi N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lovely! Our stay was lovely, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hentie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 775
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 775
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 775
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Botha Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA891c49402a44e497ae4160e154585580d08337093689cdcc0b39d369af1b8101a6b33d3a35f105073f37319e068d8acda303?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 16 Botha Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.560260776266 19.359676598668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang