Oppikoppi Groot Brakrivier
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Isa Street, Pienaarstrand, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oppikoppi Groot Brakrivier is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang wat op die grondvloer van die eienaar se eiendom in die Groot-Brakrivier geleë is. Of dit nou vir besigheids- of ontspanningsreise is, hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na seeverblyf.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-ateljee-suite en beskik oor 'n sitarea, 'n slaaparea, 'n kombuis en 'n badkamer. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n waaier, 'n slim-TV en 'n virtuele butler. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Die kamer maak oop op 'n onderdakstoep waar gaste braaigeriewe en ongerepte uitsigte oor die see kan vind. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot oop parkeerplek van die straat af op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, die strand en George-lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Isa Street, Pienaarstrand, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppikoppi Groot Brakrivier het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Isa Street, Pienaarstrand, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang