Successfully reported
+20

OppiKrom

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Rivertide, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Op die Krom is in die Rivertide-sekuriteitskompleks naby St. Francisbaai en bied gehalteverblyf aan 'n enkelreisiger of 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié eenheid is op 'n woonerf en het 'n slaap-area met 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis-area is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sit-area het 2 gemaklike stoele en 'n TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien en die eenheid lei na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die rivier.

Braaigeriewe is beskikbaar en hout word voorsien. Gaste kan ook 'n kano gebruik om op die rivier te roei of vis te vang.

Veilige parkeerplek word op die perseel, agter 'n sekuriteitshek in die skaduwee voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Calika M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik om te ontspan. Ons het heerlik gekuier en 'n baie oulike plek met die mooiste uitsig op die Krom Rivier. Vriendlikste eienaars.
Okt 2025
Andre F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontspan geleentheid in mooi omgewing en vriendelike mense. Heerlik gekuier. Lekker ontspan en eienaars was vriendelik en verblyf was 'n baie ...
Sien meer
Sep 2025
Morne K
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. Home away from home. The stay was lovely. Oom Daan and his wife are very kind and helpful. They made our stay fe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Truida-mart B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige ligging in rustige omgewing. Gesellige en goed toegeruste verblyf.
Aug 2025
Chantel J
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Really very comfortable, and a gorgeous location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 36 Rivertide, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink OppiKrom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Rivertide, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59e2a57b79a3418f8b0db004036e5ec3cc78bab95da8d03bfa751721c6663b620b9f30dcbedc4c728b1a705d1c566b239432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 36 Rivertide St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.131290564899 24.802046220505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang