Oppiplot
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 5th Street, Waterdal, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oppiplot is 'n selfsorggastehuis in die dorpie De Aar in die Noord-Kaap. Besienswaardighede in die area sluit Doornkloof Natuurreservaat en Olive Shreiner House Museum in.
Die verblyf beskik oor 2 eenhede, 1 eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die ander eenheid beskik oor 'n dubbelbed. Die eenhede het en suite-badkamers met 'n stort. Elke kamer het 'n aparte ingang, kombuisarea met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n enkelkookplaat.
Bykomende geriewe in die eenhede sluit lugversorging, 'n privaat patio met 'n braai-area, DStv en gratis WiFi in.
Gaste kan Nooitgedacht-, Brandfontein- en Damfontien-plase besoek om rotskuns, verskeie natuurreservate in die omgewing en Hanover Museum te besigtig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 17 5th Street, Waterdal, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Gaste dink Oppiplot het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 5th Street, Waterdal, De Aar, 7000, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang