Successfully reported

Oppisand

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Karen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Relaxing and peaceful. Wonderful! We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Oulike huisie op die see. Die huis was gemaklik en reg op die strand. Daar was braai plek binne en buite. Goeie waarde vir geld. Verbaas oor 'n lieflike bad en elektriese komberse op die beddens wat 'n wintertreffer was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melenie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Perfect holiday home. Oppiesand is an absolute gem! Everything you might need and more. We had such a nice time, perfect for families with small kids. The location could not get any better as it's literally on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties! Ons het 'n fantastiese tyd gehad, reg op die strand - dit is die beste strand in Stilbaai! Die huis het alles wat jy nodig het, van 'n Airfryer tot Dishwasher, selfs 'n inverter vir as Eskom moeg is. Ons het regtig ons tyd geniet en sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Asemrowende sonsopkoms. Heerlik. Alles wat 'n mens nodig het as met vakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Very laid back and relaxing stay. It was relaxing with a great view. The unit is well equipped and the position is stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reinhard M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Great. Ja, ons het baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het. Kon rugby kyk DSTV / WiFi indien jy dit nodig het. Binnebraai vir die kouer aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadi C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ontspanne kuier by die see. Uitstekende ligging, baie goed toegerus. Mens kan gashere se gasvryheid aanvoel en dit voel asof jy by ou vriende kuier! Huis is besonders goed geleë en om uit te kan stap op die strand is heerlik! Skottelgoedmasjien is ook 'n reuse pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Oppisand
Baie dankie! Ek waardeer!

Annemie V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Die lekkerste huisie by die see. Voel asof jy in 'n skip is. Ons het 'n familie naweek gehad en alhoewel die weer nie saamgespeel het nie, was dit so lekker gewees. Oppisand is letterlik "oppi-sand". Die geruis van die see en mooi uitsig het ons laat voel dat ons by die see was. Daar is baie bord speletjies en die kinders kon hulle self lekker besig hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wonderful! Enjoyed long walks and being on the beach - priceless. Wonderful. Everything you have in your own home and more - all available, that made our stay great! Love the colourful staircase, to mention just one. The long narrow house that is wind protected on either side definitely helps. Inside braai with sea view was a charm as our visit day it was raining and windy. That various games were available was an added bonus. Lots of fun and laughter. Enjoyed watching surfers, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Oppisand
Thank you!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Waterkant Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA102c7d489e51effe8e7108de4546e0b26df3325a0c6d01d868d50779fb9a07ed3a5d37b88137cef4fe8b1dc5649415428d9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 2 Waterkant Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -34.383451891486 21.422310148549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang