Successfully reported

Oppistoepie

Rugsakreisigerslosies

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
3.6
Stephanie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons kuier daar was baie lekker. Ons sal beslis weer bespreek om oor te slaap. My verblyf was baie lekker. Andre, die toesighouer, het ons baie tuis laat voel. Die plek was netjies en ons het die braai area gebruik ook. Ons het 'n lekker ontbyt gemaak in die kombuis. Als was gerieflik. Die winkels is naby ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie koste effektief. Heerlik gebly met minimum administrasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie F
1 nag
4.6
Apr 2025

Ons kuier was van korte duur, maar nogtans het alles ten goede meegewerk. Met ons aankoms was die ontvangs bevredigend. Ons moes eers 14h00 teken, maar Natasha het na ons probleem geluister en die extra mile gegaan om ons te akkommodeer. Baie dankie ook aan die dame wat ons bygestaan het om ons welkom te laat voel. Baie dankie ook aan Andre wat ook uit sy pad gegaan het om ons veilig te hou tot ons vertrek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda F
1 nag
3.8
Des 2024

Gerieflik. Die verblyf is gerieflik vir slaapdoeleindes. Die eienaar was behulpsaam om ons vroeër in te laat boek, sodat ons kon klaarmaak vir 'n middag troue. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Al die nodige was voorsien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nadia P
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mrt 2024

I would rather have used Airbnb. Definitely not what was advertised in these images. There was a smoke smell throughout the building. Our room had no ventilation, and we could not open the window at all. The bathroom reeked of urine, and the building was very run down. But for the price, I shouldn't have expected them to be truthful to the images. The host was spectacular though. And the bathroom blinds were practically non-existent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Daniel K
1 nag
1.0
Feb 2024

Old bed. Very bad. I couldn't sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Gemaklik. Skoon en netjies. Waarde vir geld. Gemaklike inboek. Netjiese kamers en maklike uitboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

We had an awesome stay! Very helpful lady working at the reception, friendly and kind service. Room was very neat. Exceeded my expectations. Cosy room and the cherry on top was a kettle with coffee/tea for the cold weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Plein Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNmE4ZjJjLTQ1ZWMtNGYyNS05ZjJlLWZjOWYxNDNhMWVhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 51 5 1 4 17 Plein Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.232375 19.428382
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang