Successfully reported
+77

Opstal Gasteplaas

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Opstal Gasteplaas is aan die buitewyke van die dorp Potchefstroom op die R501 na Carletonville geleë.

Die gasteplaas het 20 stylvol versierde kamers, waarvan 7 gesinskamers is. Alle kamers het lugversorgers en 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n tafel met 2 stoele, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Gratis WiFi beskikbaar.

Gaste is welkom om van die gemeenskaplike tuin met braaigeriewe gebruik te maak. Daar is veilige parkeerplek en 24 uur-toegang.

Etes is teen addisionele koste beskikbaar en moet vooraf met Opstal Gasteplaas gereël word.

Opstal Guest Farm is oorkant Mooiriver Junction Mall en 100 m vanaf Gimmies se sportgronde en 1 km vanaf die Noordwes-Universiteit se kampus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 263 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Menitsa D
Gesin met tieners
5.0
Heerlike kamer, baie skoon, mooi omgewing. Sal beslis weer daar bly. Sien sterre.
Sep 2025
Rudolph F
5.0
Wonderlik gewees. Ek bly altyd by Opstal Gasteplaas as ek in Potchefstroom moet kom woon, en ek sal weer in die toekoms. Ek bly altyd baie lekker, die...
Sien meer
Sep 2025
Charnelle D
5.0
Netjiese kamers en vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly. Ek is per WhatsApp laat weet van pantoffels wat agtergebly het wat ek kon gaan oplaai...
Sien meer
Aug 2025
Sonja F
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties. Dit is regtig 'n groot gunsteling, altyd netjies en veilig, en naby universiteit en winkel.
Aug 2025
Brink L
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik. Enjoyable and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 526

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Thabo Mbeki Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Opstal Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALFO5O6byNEbuggF3j1Tbf7LBkLkmzMg5u0iACuecAOGJSISrno?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 263 5 1 5 Thabo Mbeki Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.682342491184 27.102345386679
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang