Opulent Heights @ Westpoint
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 89 Grayston Drive, Sandton, 2198, Gauteng
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Opulent Heights @ Westpoint is 'n luukse selfsorgwoonstel in die gesogte Westpoint Executive Suites in Sandton. Hierdie stylvolle woonstel bied gemaklike en gerieflike akkommodasie vir beide sakereisigers en vakansiegangers, met asemrowende uitsigte oor die stadshorison.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Een badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en wasmasjien. 'n Eetkamertafel met sitplek vir ses is beskikbaar vir etes. Die sitkamer is gemaklik gemeubileer met 'n bank en 'n slim-TV wat DStv en stromingsdienste bied. Die leefarea maak oop na 'n balkon met skilderagtige uitsigte oor die stad. Hoëspoed-WiFi is ingesluit.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, gimnasium en braai-area. Bykomende geriewe in die gebou sluit in rugsteunkrag, 'n hysbak, 24-uur-sekuriteit en gratis veilige parkering op die perseel.
Die woonstel is ideaal geleë net minute vanaf Sandton City, die Gautrein-stasie en 'n verskeidenheid restaurante en besienswaardighede, wat dit die perfekte basis maak vir beide ontspannings- en sakeverblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 89 Grayston Drive, Sandton, 2198, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 89 Grayston Drive, Sandton, 2198, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang