OR Tambo Self-catering Apartment Unit 80
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
OR Tambo Self-catering Apartment Unit 80 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks, in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.
Hierdie woonstel op die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het gratis WiFi.
Die omheinde kompleks bied 24 uur-sekuriteit en onderdakparkeerplek vir voertuie. Gaste het toegang tot die gimnasium, klubhuis, braai-area en swembad. Die kompleks is ideaal naby die East Rand Mall, restaurante, Wild Waters-park, Emperors Palace en ander geriewe en aantreklikhede binne 10 km. Dit is ook minder as 1 km vanaf die Birchwood-konferensiesentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dave & Delene Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink OR Tambo Self-catering Apartment Unit 80 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang