Successfully reported
+32

Orange Blossom Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Stasie Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Orange Blossom Guest House is langs Caledon se hoofstraat en is naby geriewe en besienswaardighede. Caledon Hotel en Hot Springs is net 'n entjie se ry ver en is die ideale plek om te swem, 'n masseer-behandeling te kry en aandete te geniet.

Verblyf word aangebied in 3 eenhede. Something Special is 'n ateljee met 'n privaat ingang wat aan die agterkant van die eienaar se eiendom geleë is. Die Red en Lavender Kamers is in die hoofhuis geleë en het toegang tot gedeelde badkamers en geriewe.

Die gasheer woon in die hoofhuis met haar man en 2 vriendelike honde. Die honde word apart gehou, maar gaste is welkom om dit te vryf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 8 Stasie Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orange Blossom Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Stasie Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e6324515ffc47f26c3ecc0f6e34199761434633a6aea431d2db99c489277c2012c181fef910405c54cc1cd145d55cdc3b07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 8 Stasie Way Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.234674179542 19.426623093254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang