Orange Blossom Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Stasie Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Orange Blossom Guest House is van die hoofweg van Caledon af binne maklike bereik van geriewe en besienswaardighede. Caledon Hotel en Hot Springs is albei 'n kort entjie se ry weg en is die ideale plek vir 'n ontspannende swem, massering of aandete. Hermanus is 57 km weg en het baie uitstekende restaurante, kafees en winkels.
Verblyf word in 'n keuse van 3 eenhede gebied. Something Special is 'n selfstandige ateljee met 'n privaat ingang wat aan die agterkant van die eienaar se eiendom geleë is. Die Red en Lavender Rooms is albei in die hoofhuis geleë en het toegang tot gedeelde badkamers en geriewe.
Die gasheer woon in die hoofhuis saam met haar man en 2 vriendelike honde. Die honde word apart gehou, maar gaste is welkom om hulle te troetel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Laura Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 8 Stasie Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Orange Blossom Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Stasie Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang