Successfully reported
+30

Orange Grove Delportshoop Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree Road, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 936 R3 702 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Orange Grove Delportshoop Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n werkende wyn- en olyfplaas in die hartjie van Robertson se vallei van wyn en rose. Dit is omring deur 'n olyfboord en natuurlike fynbos, en bied panoramiese uitsigte oor die omliggende olyfboorde, wingerde, en op die berge en oor die valleie.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Elke slaapkamer het 'n kaggel en 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en spog ook met 'n kaggel. 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, sitplek en pragtige uitsigte oor die plaas. Verder kan gaste in die plonspoel afkoel, en onderdakparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carlos Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 86

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Noree Road, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orange Grove Delportshoop Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 936
R 4 936 R 3 702
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 936
R 4 936 R 3 702
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 936
R 4 936 R 3 702
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree Road, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA330ab613cbfb2dc49acf57cc9a171baeddab06016210156e330efa34e50fdd2966328f955b11f54b64a1d7817cc2f2ad933a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 936 nouVanaf R3 702 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Noree Road Orange Grove Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.742491450398 19.788972139881
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang