Orange Inn Knysna
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Old Toll Road, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 116 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Orange Inn Knysna is ideaal om die perfekte blyplek te skep terwyl jy Knysna en sy pragtige omgewing verken. Bied gaste stylvolle luukse verblyf met uitstekende geriewe vir die hele gesin.
Al die kamergeriewe sluit 'n 32" platskerm-TV met satelliet, groot instap-sluitbare kas, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe in. Alle kamers het luukse koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens is ook beskikbaar.
Ontbyt Orange Inn-styl word bedien in 'n groot oopplan-leefarea en -eetarea, met groot vensters, hoë plafonne en gelakte houtvloere. Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir alle gaste. Sommige parkeerplekke het skadunet.
Daar is baie gemaklike rusbanke om te ontspan en te deel of om jou dae se avonture voor die oop kaggel te beplan. Langsaan lê die swembadarea, met ligbeddens, versorgde grasperk en 'n braai-area om die heerlike sonskyndae wat algemeen in die Tuinroete voorkom, ten volle te benut.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Theryse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 25 Old Toll Road, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Orange Inn Knysna het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Old Toll Road, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang