Successfully reported
+36

Orca House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Orca House bied selfsorgverblyf in woonstelle met see-uitsigte. Dit is net 30 m van die strand af en in die hartjie van Yzerfontein. Orca House is die ideale wegbreekplekkie vir gaste wat wil wegkom van die gedruis van die stad.

Verblyf word in 2 woonstelle aangebied, naamlik Noord en Suid. Elke woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke woonstel het ook 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Elke woonstel bied ook WiFi-toegang, 'n espresso-koffiemasjien en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke woonstel het 'n buitebraai-area met sitplek.

Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lizet S
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike uitsig, skoon, netjies en goed toegerus. Baie vriendelike gasheer. Ons het heerlik gebly. Plek is goed toegerus en luuks dat dit daagliks sko...
Sien meer
Okt 2025
Joy W
Saam met lewensmaat
5.0
The best place to be, so tranquil and right on the beach. We had the best time ever. We love everything about Orca House and go there y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Erich C
Saam met lewensmaat
5.0
It was very special. It was a special experience. The lookout point with the chairs where we experienced the magnificent view and sound...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Norman L
Saam met lewensmaat
5.0
Net die beste. Sjoe, ek is woordeloos oor die plek. Die uitsig, die ligging en aandag is nog die beste wat ek beleef het. Sal nie in 'n ander plek in ...
Sien meer
Jan 2025
Adri V
Saam met vriende
5.0
Sal vir seker teruggaan. Gasheer doen moeite om jou welkom te laat voel! Die ekstras wat 'n groot verskil maak, soos bv. koffie masjien, maak verblyf ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 68 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orca House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fe1caddb630e07773b4d0128e35d828ba6499f2565b43ecabeb9f39a0a50226a961f24264a37e331e48b49e919816f4142f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 68 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3555503 18.1548021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang