Successfully reported

Orca View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hettie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lovely place. Would definitely recommend to others. Absolutely beautiful. So enjoyed our stay. Had a girl's get-together for a 50th birthday. Wanted a chilled weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Uitstekende waarde vir geld vir die ligging en geriewe. Fantastiese verblyf naby die strand en eetplekke. Baie goeie waarde vir geld. Sal definitief terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engelie B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Perfect stay for the whole family. Orca View allowed us as a family to spend quality time together. Safe, with beautiful views, close to the beach and within walking distance to shops and a variety of restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Heerlik gebly, naby strand, huis groot genoeg en het alles wat nodig is. Baie lekker gebly, huis groot genoeg vir 'n groter groep. Eienaar van die huis was baie behulpsaam en vriendelik. Die huis het 'n mooi seeuitsig, is naby die strand en het alles wat nodig is. Motors agter die veiligheidshek is 'n pluspunt. Pragtige swembad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lindokuhle N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Wonderful. The stay was wonderful, the place was clean and the host was very attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Absolutely beautiful and amazing. Ons het dit vreeslik baie geniet. Die plekkie is veilig en gemaklik met 'n lekker vakansie atmosfeer. Hulle sien ons vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2024

Making memories in Melkbos. Absolutely perfect for our group of international friends. We could relax and enjoy our holiday with everything we needed at the house! Thank you for making it so very special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Emile B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Fantastic location. Was awesome to have a break with the dogs where they are accommodated. Walking distance to the beach and a view of the beach!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nicky
Orca View
Dear Emile, thank you for the wonderful review.

Magda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Ons het vir 'n naweek gegaan en baie geniet. Die huis was lekker en ek sal dit definitief aanbeveel. Ek kon die see sien, ruik en hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Orca View
Dear Magda, thank you for the wonderful review.

Chantel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Perfek geleë, kan stap selfs met kleintjies. Alles wat jy nodig het. Heerlike swembad en braaigeriewe. Lekker vir binne en buite ontspanning as die weer draai. Sal graag weer daar bly. Oulike plek, netjies en skoon. Ook - Met kleintjies verander planne vinnig - as jy gestap het strand toe kan jy gerus terugstap - dit is regtig 'n klipgooi. Mooiste sonsondergang van die stoepie af. Jy kan klop aan sy deur vir enige hulp of goedjies wat jy dalk vergeet het ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nicky
Orca View
Dear Chantel, thank you for the lovely review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Mostert Road, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078ebe79c5d8f40db1dc2f3f406c6860df0042a43337d8d7bb87071780da97ff1dccdc8be7536522eb780676dc47109267ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 45 Mostert Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.724985874607 18.443652682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang