Orcheré
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Gerrit Kruger Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Orcheré is jou perfekte privaat ontsnapping na Tzaneen, ideaal vir 'n romantiese paartjie se wegbreek of 'n rustige sakereis. Geleë in 'n stil straat, bied hierdie bekoorlike akkommodasie die perfekte omgewing om te herlaai, te ontspan en rustige aande weg van die gewoel en gewerskaf te geniet.
Hierdie knus eiendom beskik oor een ruim slaapkamer wat ontwerp is om gemaklik 2 volwassenes te akkommodeer, gemeubileer met 'n sagte koningingrootte bed vir 'n rustige nagrus. Die badkamer is toegerus met 'n wasbak, 'n toilet en 'n stort om jou stres te verlig.
Die oopplan-kombuis, sitkamer en eetkamer is deeglik toegerus met 'n gasstoof, yskassie en gerieflike tee- en koffiemaakgeriewe vir jou gerief, sodat jy ligte maaltye met gemak kan voorberei. Indien jy verkies, kan bykomende maaltye gereël word om jou verblyf nog meer gemaklik te maak.
Stap buite na 'n lieflike oordekte buite-eetkamer, perfek om jou oggendkoffie of 'n intieme aandete onder die sterre te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Gerrit Kruger Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Gerrit Kruger Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang