Successfully reported
+18

Oregon Cottage

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Caledon Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oregon Cottage is by die poort na die Malutiberge in Lesotho aan die voet van die majestueuse Imperaniberg in die skilderagtige dorpie Ficksburg geleë.

Die gastehuis bied 9 ruim en suite-kamers, elk met sy eie ingang. Alle kamers is selfsorg en toegerus met sy eie kombuisie. Gesinskamers is ook beskikbaar. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en TV's met kommersiële DStv-kanale en KykNet in. Elektriese komberse op alle beddens vir daardie koue nagte. Gratis Wi-Fi beskikbaar.

Daar is ook 'n gerieflike gastesitkamer en eetkamer met kaggel, waar 'n heerlike ontbyt bedien word. Aandete is op versoek beskikbaar, asook kosblikke. Daar is braaigeriewe beskikbaar en braaipakke op versoek. Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek word voorsien. Die gastehuis het ook konferensiegeriewe beskikbaar vir klein groepe tot 20 mense.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Amalia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 12 Caledon Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Oregon Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Caledon Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d8ce5dc6aac7f8d6c9271fb96077e521455a364e9f5c25192b82aa24a5aeb87c46b25c6dbc1845fa60d9c2439706116f7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 12 Caledon Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.876144310442 27.869636349815
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang