Successfully reported

Oribi 2

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Helena V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Gemaklik en skoon. Naby aan alles. Skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Oribi 2
Baie dankie vir jou resensie Helena! Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Carien

Esri D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Alles wat mens nodig het. Baie mooi verduideliking ontvangs van waar gelee asook persoonlike touch. Koffie, tee, beskuit en sap in yskas was verwelkom aangesien ons van ver kom. Kragonderbrekings is n realiteit maar kerse is in plek en charcoal met blitz staan reg vir braai. Het mooi uitsig oor see en is lieflik buite op patio. Alles wat benodig mag word, was beskikbaar. Baie vriendelik! Sal beslis oorweeg wanneer n groot groep mense ook is om hele huis te gebruik. Dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Oribi 2
Beste Esri, Baie dankie vir jou resensie van Oribi 2! Met gaste soos julle is dit maklik om net nog meer moeite te doen vir 'n volgende kuier. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete, Carien Verster

Piet B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

Het alles wat jy nodig het en 'n pragtige uitsig. Eienaar was uiters behulpsaam en het goed gekommunikeer. Plekkie is baie prakties met alles wat jy nodig het. Probeer gerus die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Oribi 2
Beste Piet, Baie dankie vir jou wonderlike resensie van Oribi 2. Gaste soos julle maak dit maklik en 'n plesier! Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete, Carien Verster

Nico V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2019

Altyd lekker in Jeffreysbaai. Baie lekker gebly. Eienaar gereeld gevra of ons nog lekker bly en gelukkig is. Selfs met ons aankoms was daar charcoal en blits reggesit vir ons eerste braai met sap. Het alreeds vriende vertel van Oribi. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Oribi 2
Beste Nico, Baie dankie vir jou wonderlike resensie van Oribi 2! Gaste soos julle maak dit maklik en 'n plesier. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Oribi Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlt2e5WGHwmn9KKAiZskS3SOspdrpNHydgzMG1jAT9GyocMzVum?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 2 Oribi Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.041143548523 24.925435058861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang