Successfully reported

Oriebruggie Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Francis L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

5 ster behandeling. Heerlik gebly, manlief kon tot die Springbokke kyk. Baie dankie 'Kaptein'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker geslaap. Lekker oornag plekkie na 'n lang rit. Net wat mens nodig het vir 'n oorslaap. Gasheer en dogter is baie behulpsaam en gewillig om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leona W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en lekker. Ek het baie lekker gerus en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazlee J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very relaxing and peaceful. Our stay was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Gerieflik, huislik, netjies. Die plekkie is netjies, gerieflik en huislik ingerig met kwaliteit bed en linne. Daar is selfs aan klein details aandag geskenk. Ons is hartlik ontvang en beveel Oriebruggie met vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Ons het die aand geniet. Ons het net een nag oornag. Die eenheid was skoon en netjies en het die meeste geriewe gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tyrone
Oriebruggie Accommodation
Baie dankie vir u positiewe terugvoering

Pendie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Vinnige oornag. Goed toegerus en netjies. Lekker beddens en lakens. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Goed ingerig. Die een nag wat ons hier gebly het, was baie gerieflik. Ons het heerlik geslaap. Ons het niks kortgekom nie. Gasheer was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. As ons langer gebly het, sou ons van die lekker braaigeriewe en swembad gebruik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Een het heer oornag en uitgerus. Ons het baie lekker uitgerus en oornag by Oriebruggie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gino V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Die plek is baie gerieflik en groot vir 'n gesin van 3. Baie gerieflik en eienaars baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tyrone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4485ae2691b7d0ad939cd3c5c76636ad5764aed32641c20c89af05927cb63711c3cee1a795ee8f25d6575c2bebdf18b3f486?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 76 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.475674209896 19.77784292399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang