Successfully reported
+21

Orlala's Hartenbos

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Rooiels Avenue, Hartenbos Heuwels, Mosselbay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Orlala's Hartenbos bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel en 'n huis in Hartenbos Heuwels. Orlala's is net 2,2 km vanaf die hoofstrand by die Hartenbos ATKV-oord met die nuutgestigte winkelsentrum, restaurante en pretpark. Die verblyf bied pragtige uitsigte oor die see, rivier en Outeniekwaberge.

Die woonstel kan gemaklik tot 4 gaste akkommodeer waarvan 'n maksimum van 2 volwassenes en 2 kinders geakkommodeer kan word en beskik oor 1 dubbelslaapkamer, 1 en suite-stortkamer bo, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank onder. Daar is ook 'n privaat braai-area vir gaste.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, asook 'n lieflike sondek met 'n privaat braai.

Beide die woonstel en die huis het 'n TV met 'n Openview-dekodeerder met kanale SABC 1,2,3 en eTv. Indien gaste hul eie DStv-dekodeerders en slimkaarte saambring, is 'n verbinding beskikbaar om dit slegs aan die TV en lugdraad te koppel. Elke eenheid het sy eie braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Chantal G
5.0
Heerlik en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Plek is groot en netjies en het 'n mooi uitsig gehad.
Okt 2025
Genobia K
Gesin met klein kinders
5.0
Die perfekte plekkie vir ons as gesin. Ons hele gesin was mal oor hierdie oulike plekkie en het ons verblyf terdeë geniet.
Aug 2025
Daniel F
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Ons het bitter lekker gebly!
Apr 2025
Pieter Daniel D
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende verblyf - veilig, netjies, goeie waarde vir geld. Ek het onlangs by hierdie wonderlike plek oorgebly en ek moet sê, dit was 'n ongelooflik...
Sien meer
Mrt 2025
Alicia L
Gesin met tieners
5.0
It was a great weekend at Orlala's. Dankie vir al jou interaksie tydens ons verblyf, ons het die verblyf geniet, dis netjies, daar is alles wat nodig ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 52 Rooiels Avenue, Hartenbos Heuwels, Mosselbay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orlala's Hartenbos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Rooiels Avenue, Hartenbos Heuwels, Mosselbay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZTUwYjBiLTkwYzgtNDU1Yy05MjQwLTM4ZTMzZWMzYmJhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 52 Rooiels Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.123402586252 22.10198700428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang