Successfully reported

Oryx Game Camp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Zinade D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtige natuurskoon, lekker privaat, ontspannend! Dit was fantasties gewees. Jy word omring met die mooiste voëls, die swembad was my gunsteling! Alles was mooi skoon en netjies onderhou. Sal beslis weer gaan. Daar is elke dag iemand wat kom inloer en seker maak dat alles nog reg is en of jy iets nodig het. Ook baie mooi klein wild om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike naweek in die bos. Ons het 'n vreeslik lekker naweek gehad. Oryx is stil en rustig. Louis bestuur die plek baie goed en is verskriklik behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Excellent weekend. We had a lovely stay at this campsite. 1.5 hours from the Westrand in Gauteng, it was a gem of a find. A nice quiet, small camp with only five campsites which are pretty big. Each campsite has its own splash pool, fire pit and private ablutions with probably the best shower we have ever had throughout all our camping trips. We took a walk through the nature reserve where we saw impala, zebra, wildebeest & nyala. The camp manager was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Quite. It was a peaceful and lazy stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lieschen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker rustig. Ons het die tyd by Oryx Game Camp baie geniet. Ons het elke dag op die plaas gestap en zebras, Eland, en rooi bokke gesien. Dis lekker rustig en die kampterrein is groot en privaat. Die weer het nie saamgespeel nie, so ons kon ongelukkig nie swem nie, maar dit gee ons 'n verskoning om weer te gaan! Alet is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2024

Rus en vrede. Ons het baie lekker gekuier en die vrede was amazing. So 'n klein kamp is vir seker vir ons 'n wenner en die feit dat jy jou eie plunge pool en badkamertjie het. Dit sou nog lekkerder gewees het as ons asblik leeg gemaak was en die badkamer vloer skoon gemaak kon word, maar ons het 'n ander asblik net nader gesleep en die badkamer vloer met ons besem bygekom. Miskien 'n fly trap op elke staanplek hang, daar was vreeslik baie vlieënde goggas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rejan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2024

Baie lekker plek, diens het aandag nodig. Pragtige plek, baie rustig, naby aan Pretoria, baie wild om te sien. Ablusie fasiliteite was nie skoon nie, ook nie skoon gemaak selfs nadat ons gevra het nie. Vuur as en asblikke nie daagliks skoon gemaak nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolanda D
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Nov 2024

Potentiaal vir groot kuier maar netheid problematies. Die plek het baie potensiaal en veral die kuiers om die boma was heerlik. Louis was baie gaaf en het elke dag vir ons 'n paar stukke hout kom neersit vir 'n lekker kampvuur. Dit is baie stil en 'n plek waar 'n mens sielerus kry. Die staanplekke is baie ongelyk en daar is geen plek waar 'n karavaan gelyk kan parkeer nie, die swembaddens lek almal en die direkte omgewing om die swembaddens is rooi grond. Die onmiddellike omgewing is slordig - daar lê oral bakstene en ander afval rond - jy word begroet aan die regterkant wanneer jy skaars deur die hekke gery het, deur 'n industriële wasmasjien herwinningswerf! Die dam is grasgroen en oortrek van een of ander plant. 'n Waterpyp het gebars terwyl ons daar was en alhoewel Louis gou op sy pos was, het hy geen behoorlike materiaal of gereedskap gehad om dit behoorlik reg te maak nie, hy het maar net die pyp afgebind. Hierdie plek het soveel potensiaal maar nie in sy huidige formaat nie. Die eienaar sal goed doen om 'n LTB te huur en al die hope wat orals versprei lê plat te stoot, die kamparea gelyk te maak, gras te plant en in die algemeen net 'n netjieser plek te skep.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Arlene A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Gerieflik en rustig. Ongelooflik lekker gekamp. Ablusiegeriewe was uitstekend. Lekker rustig met baie voëls. Groot staanplekke, boma-area and silwerskoon swembad. Die nagapies was ons hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off Letlhabile Road, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f7458d6ba13db4d8c86d7ed98040ececde36f9074079e099418206aa978ff2b3d45bfbdf224a7c387dee9c5a454c9d1a07c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Off Letlhabile Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -25.528186429017 27.823051166904
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang