O&S BnB
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 187 Cormorant Crescent, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
O&S BnB is 'n dubbelverdieping-B&B wat in Wierdapark in Centurion geleë is. Die eienaar woon op die boonste verdieping, maar daar is volledige privaatheid vir die gaste wat onder woon.
Gaste kan tussen 4 slaapkamers kies wat óf 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad het. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Daar is 'n lapa in die agterplaas wat braaigeriewe het. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gratis WiFi en geslotekringtelevisiekameras is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
O&Sbnb Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 187 Cormorant Crescent, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink O&S BnB het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 187 Cormorant Crescent, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang