Successfully reported
+25

Osprey Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner Holiday Road and Sunvalley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Osprey Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat naby die Knysna-strandmeer in 'n rustige gemeenskap geleë is en gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie kothuis is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na rustige vakansieverblyf.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke wat lei na 'n patio met sitplek en braaigeriewe.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste kan gedeelde geriewe geniet, insluitend 'n verhitte swembad, 'n Jacuzzi, 'n boma-area, 'n speletjieskamer en 'n oerwoudgimnasium vir die kinders.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Corner Holiday Road and Sunvalley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Osprey Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner Holiday Road and Sunvalley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2745f64ce7d251ca73d0a571de8d3c85d4975238648dc10ae25e693ad2da216294c1270eedbe62f5b8a31432c6ab0456870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Corner Holiday Road and Sunvalley Drive Costa Sarda 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.039432636797 23.061698064663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang