Otter Cove Beach House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 9 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lot 636, Sir Harry Lauder Drive, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
 - Vanaf R2 500 per nag (plek vir 9)
 
Beskrywing
            Otter Cove Beach House is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Port Edward en kyk uit oor Dolfynkus en die Kandandlovu-rivier, wat 'n rustige en privaat ligging bied vir ontspanning, vermaak en buitelewe.
Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof-oopplan-slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. 
Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad en toilet. Die vierde slaapkamer het 1 enkelbed en 1 stapelbed en die derde badkamer het 'n bad en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, elektriese oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.  Daar is 'n tweede yskas/vrieskas in die motorhuis.  Die oopplan-leefarea het 'n baie groot etenstafel en daar is rusbanke en ekstra sitplek, asook 'n platskerm-TV geïnstalleer met eksklusiewe DStv-kanale, daar is ook 'n groot kamer waar gaste tafeltennis kan speel. Die onderdakstoep het sitplek buite en braaigeriewe.
Daar is veilige parkeerplek vir twee voertuie in die nie-outomatiese dubbelmotorhuis.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
ELIZABETH Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lot 636, Sir Harry Lauder Drive, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
 - Gaste dink Otter Cove Beach House het ’n uitstekende ligging
 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 9 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lot 636, Sir Harry Lauder Drive, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang