Successfully reported

Otter's Cove @ Blue Crane Farm

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Emsie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlike wegbreek vir 'n naweek of selfs langer. Die ligging is perfek! Huis baie goed ingerig en gerieflik naby die damme. Vlieghengel was goed. Walle om die dam skoon gesny en damme netjies met genoeg vis om ure se hengel te vir seker. Veral gehou van die lekker kuierstoep en, al was dit redelik koud, elektriese komberse op die beddens, vere duvets en 'n heerlike kaggel het die kuier steeds gemaklik gemaak. Kombuis was goed ingerig met 'n skottelgoedwasser en seep, maar as jy hou van goeie koffie, bring jou eie plunger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 240

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 720
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 720
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R540, Blue Crane Farm, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d0cf59d8e2c5259886b0864be7d930c8197f1fe56f2e8b3b20f22b37e01480f11b25bd1baae4c222f7862cc0bd130470768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 720 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Off the R540 Blue Crane Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.555960140475 30.073472214199
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang