Successfully reported

Ou Maat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Belinda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, gemaklik en net awesome. Dit was awesome my Irma en Thys (my ou maat). Irma is 'n uitstekende gasvrou en Thys net awesome met al die kennis en inligting. Die woonplek was baie gerieflik, skoon en alles is daar wat jy kan dink om nodig te hê. Julle sien ons gou weer en dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Ou Maat
Wonderlike mense, onse mense. Dankie vir die saam kuier geleentheid. Dankie dat julle Ou Maat so waardeer en opgepas het. Hoop om julle gou weer te sien. Irma en Thys (Ou Maat)

Andri T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Onvergeetlik lekker. Baie lekker. Hulle gasvryheid was fenomenaal. Vir ons gesin het ons baie welkom gevoel, privaat. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Ou Maat
Wonderlike gaste, het ons plek netjies en skoon gelos. Ons het goeie vrienskapsbande gesmeë, kan nie wag vir die volgende kuier nie. Groete Thys en Irma

Anita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitgerus. Stilte en vrede. Ons het heerlik gekuier. Wild het kom kuier as ons buite braai en onthou om wortels saam te neem. Hulle eet uit jou hand. Neem speletjies saam, veral met jonger gesin, aande raak lank!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Ou Maat
Dankie tannie Anita en oom Martin vir die geselsies. Bly julle het die stilte van die bos geniet. Sien uit dat julle weer vir ons kom kuier. Groete Thys en Irma

Ilze C
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Gemaklik, rustig, vriendelike diens, Marloth bly die beste! Ons het heerlik gebly. Alle geriewe is daar wat mens benodig. Die swembad is mooi blou en 'n lafenis. Daar is 'n drinkgat vir die diere. Hulle het gereeld kom kuier. Net sodat ander besoekers weet. Mens hoor nogals die hoofstraat se verkeer. Dis nie so diep in die bos nie, maar dit was nie te sleg nie. Die waterdruk is fantasties. Ons kon heerlik stort. Die dubbelbeddens is nie so gemaklik soos mens se eie beddens nie. Ons en ons getroude kinders het dit baie geniet by Ou Maat. Irma is 'n uitstekende kommunikeerder itv reëlings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Ou Maat
Dankie dat jul ons plek mooi opgepas het, hoop om jul gou weer te sien Thys en Irma

Dawid B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2025

Pleasant stay with caring owners. Stay was nice and clean with lekker braai facilities and a splash pool to cool down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Irma
Ou Maat
Aangename gaste en ja, die kinders het omtrent die swembad geniet. Hoop om julle gou weer by Ou Maat te sien. Groete Thys en Irma

Andries P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Alles wat jy nodig het en meer. Fantastiese swembad vir afkoel. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Ou Maat
Al wat ons kan sê is dankie vir die awesome gaste. Bly julle het die swembad geniet. Kom kuier asb. weer. Groete, Thys en Irma

Jeane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Was absolutely fantastic. One word WOW.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Ou Maat
Dankie Jeane, dit was lekker om jou en Schalk by ons te hê. Julle het die rustigheid wat Ou Maat julle bied waardeer en lekker gerus, weg van die stad se remoer. Hoop om jul gou weer te sien. Dankie, Irma en Thys.

Ansie C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Huis weg van jou eie huis af. Waarde vir geld, baie ruimte, gasvrou het ons verwelkom en gereeld via WhatsApp ingeloer om te hoor of alles reg is. Kombuis is toegerus vir self kos maak en daar is verskeie eetplekke in die omgewing indien jy nie self wil kosmaak nie. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Ou Maat
Baie dankie vir die kuier by Ou Maat. Ons streef daarna om Ou Maat soos jou eie huis te laat voel. Hoop om julle weer te sien. Thys en Irma

Shelley S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Friendly owner, wonderful place to come visit! We had such a lovely visit here! The place has more than enough inside and has a wonderful pool to cool down in for the hot days, which we used a lot! Will definitely come to visit soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Ou Maat
It was great having you, such peaceful guests even with teenagers. Glad you enjoyed the pool. Thanks for leaving the house clean and neat. We strive to make our guests' holidays feel like home. Please visit again. Thank you. Thys & Irma

Maryka M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Vriendelike mense, lekker blyplek, alles wat mens nodig het en meer. Baie lekker gebly, die gasvrou is baie hulpvaardig en vriendelik, en het elke daggie ingeloer met 'n boodskappie om te hoor of alles nog reg is. Sal beslis weer 'n volgende keer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Ou Maat
Maryka, dit was lekker om julle as gaste hier te hê en om te sien hoe jul die rustigheid van die bos waardeer, en die kinders die swembad geniet. Jammer oor die tegniese probleem met die ligte, maar ons kon dit darm gou-gou uitsorteer. Hoop jul kom weer gou kuier by Ou Maat. Liefde, Irma en Thys.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3687 Ribbok Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dcf60866a29f26dfe337696c048cfab8525d17648fe6032521f97db533d604291e4e46750a513fdbe5f0faa6959ba454268?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 3687 Ribbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.3470387 31.803167484656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang