Successfully reported

Ou Tol Cango Retreat

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Johan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Rus en vrede in 'n prentjie mooi hemel. Sekerlik een van die mooiste plekke waar ons nog ooit was. Die huis het regtig alles — ons het niks nodig gehad om saam te bring nie. Alles is baie skoon en netjies, prentjiemooi. 'n Moet vir enige iemand, veral vir diere-liefhebbers en gesinne met kinders. Daar is drie ruim kamers, 'n groot leefarea en 'n groot kombuis, plus drie verskillende plekke om te braai. Jy hoef werklik niks saam te bring nie, want die huis is volledig toegerus. Die mense is ook ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer terugkom — baie kere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Great stay. Loved the experience, great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Mooi, gasheer was vriendelik en gaaf. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtige plekkie met mooi natuurskoon. Dit is 'n pragtige plek en ons het in Blessed gebly. Die enigste klagtes wat ek het, is die TV help niks, want die WiFi het feitlik nooit sein, so ons kon niks kyk op TV en ook geen ander selfoonsein in die area. Mens is afhanklik van die WiFi, maar meeste van die tyd is daar geen sein of nie genoeg sein vir die paar eenhede wat daar is nie (en as dit reën, is daar werklik geen afleiding vir die kinders nie aangesien TV geen WiFi opvang nie). Die ander voorstel wat ek het, is om gemaklike sitplek op die stoep te kry. As jy heeldag buite kuier op harde sitplekke, raak dit naderhand ongemaklik. Maar, as dit hierbo nie pla nie, gaan besoek hierdie plekkie - dis regtig rus vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Egbert D
Kort verblyf
4.0
Apr 2025

Kompak en gerieflik in baie mooi omgewing. Ideaal vir behoeftes: stil en rustige woonplek weg van gedruis tydens KKNK. Wees net bedag, geen selfoonsein - maar kan via (stadige) WiFi oproepe maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vasti W
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Altyd lekker om by Ou Tol te bly. Pragtige natuur, skoon en rus vir die siel. Ons het heerlik gebly en gekuier, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker. Definitief geniet, sien uit weer terug te gaan. Hopelik met hele familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

We will be back . Amazing. Already planning for the return stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Sal verseker weer terug gaan. Ons het baie lekker gebly, die kinders het dit baie geniet om met die diere te speel en in die rivier te swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariska & Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Number 28, Portion 49, Farm De Kombuys, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b6ceccc3a3afa5565739b4515c06527632c2fc2f810eac1e7b0f3d80a005f5f770b9e207c5a5d1ce0da970af56f3c075880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 Number 28, Portion 49 Farm De Kombuys 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.436566184701 22.256593704187
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang