Ou Tol Cango Retreat
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Number 28, Portion 49, Farm De Kombuys, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ou Tol Cango Retreat is 'n lodge wat selfsorgverblyf bied en is op die oewer van die Grobbelaarsrivier geleë, 6 km vanaf die Kangogrotte en 21 km buite Oudtshoorn. Dié lodge bied lieflike selfsorg-eenhede en is ideaal vir groepe vriende of gesinne wat 'n rustige wegbreek naby al die aksie wil hê.
Verblyf by Ou Tol Cango Retreat sluit die nodige luukshede in wat jy by die huis sal hê, soos dubbelbeddens, 2 enkelbeddens, lugversorging, kombuisies wat toegerus is met mikrogolwe, 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei, asook hul badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit Netflix en braaigeriewe in.
Cango Retreat moedig gaste aan om piekniek te geniet op die grasperk by die oewer van die rivier of om die tuine op die perseel te verken. Dié lodge is ook gerieflik naby Roete 62 geleë en al sy buitelugaktiwiteite soos 4X4-roetes, volstruisplase, kajakvaart, kunsvlieghengel, en wynplase kan geniet word, asook die bekende Kangogrotte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariska & Inge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Number 28, Portion 49, Farm De Kombuys, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Ou Tol Cango Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Number 28, Portion 49, Farm De Kombuys, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang