Successfully reported

Ou Werf

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lea F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Peaceful! Incredible spot. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Pragtige plaashuisie! Pragtige huisie weggesteek op 'n plaas, met die mooiste omgewing. Die plek was perfek toegerus, baie netjies en gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dot W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker geslaap. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustig en vrede. Baie lekker wegbreek, geriewe is uitstekend. Die rustigheid en stilte is vrede vir die siel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joelien P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2025

Great views, peaceful, pity about the hot tub and problems with the toilet and shower. Some problems: 1) The toilet in the main bedroom didn't fill after flushing. Needed to fiddle with the mechanism each time to get it to fill. 2) The shower in the main bedroom didn't drain. 3) The door handle of one bedroom was broken. 4) The hot tub, made of concrete, took hours and many bags of wood to warm up, never got really hot and cooled down fast, so had to continuously stoke it. Positives: 1) Friendly host. 2) Dog loved it. 3) Lovely views and sunsets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2025

Dit was baie lekker. Dit was rustig, stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mnr V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die beste sonsondergang en sterre. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Dit is so rustig en stil, net wat nodig is vir 'n laai van jou batterye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrico M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantastiese verblyf. Die verblyf was fantasties. Alles wat mens kon benodig, was beskikbaar. Die uitsigte was asemrowend. Die grondpad na die verblyf was goed, selfs na swaar reënbuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker ontspan. Mooi views en kalmte was uitstekend. Baie lekker wegbreek. Stilte waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustige plaaslewe, beeldskone natuur. Heerlik gekuier, stil en rustig met 'n pragtige uitsig. Veral die aande geniet by die vuur met die voëls en paddakoor. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 163

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mierkraal Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea83a9cd7f59a67b82d977487cf72c08c8b33e205194344954ed712fade1b268d300df5f7ea671074e5900027a88262a2d26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 82 5 1 5 Mierkraal Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.574935573861 19.967906177044
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang