Successfully reported

6 Oubaai Suiderstrand

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marica R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Amazing. Perfect location for total relaxation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Huis was groot en gerieflik. Skottelgoedwasser en wasgoedmasjien ook gaaf! Dit was 'n aangename ontdekking. Die naam Oubaai was misleidend, aangesien ek op soektog was in die omgewing van Oubaai by Heroldsbaai. Laataand reeds moeg bespreking gemaak en nie gekonsentreer op ligging wat toe Suiderstrand was nie. Eerste keer die omgewing beleef en was 'n verrassend goeie ervaring gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicol D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Uitsig vir dae! Baie lekker huis met pragtige uitsig oor die see en baai. Baie goed toegerus met alles wat jy nodig het om jou naweek of vakansie te geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Enjoyable stay. Immaculate home with wonderful unobstructed sea views. Great big screen smart television. Kids loved it. WiFi signal is not the best, but it allows for streaming without interruptions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tony/Karin Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Oubaai Road, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6b960ab7f0c980f89e8574f233caff4c265cdb8e665d3b2d2a78c17f76fe4094c8029d3b08ff8286a4e625b249f7eeb6123?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 6 Oubaai Road Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.814444949429 19.95849203261
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang