Oude Hoek 206
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of 45 Church Street and Andringa 16 Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R2 678 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oude Hoek 206 is 'n goed gemeubileerde woonstel met berguitsigte wat uitkyk oor Kerkstraat in sentraal Stellenbosch. Hierdie woonstel is op die tweede verdieping van die Oude Hoek-woonstelblok geleë, wat dit ideaal maak vir solo-sakereisigers, twee paartjies of 'n klein gesin.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die opwaskamer is toegerus met 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n etenstafel met stoele.
Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasdeure lei na die ruim balkon wat nog 'n etenstafel met stoele het, sodat gaste hul maaltye saam met 'n uitsig oor die eikebome en die bedrywige historiese straat hieronder kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nelius Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 160
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of 45 Church Street and Andringa 16 Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Oude Hoek 206 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of 45 Church Street and Andringa 16 Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang