Successfully reported

Oude Pastorie

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Drik G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker. Baie lekker slaapplek en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan C
1 nag
5.0
Jul 2025

Perfect for an overnight stay. I spent one night in this nice accommodation. It was clean and spacious. The owner welcomed me very kindly and explained everything I needed for the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amor F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Incredible. My stay was incredible, the staff were helpful and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Rustig en interessante dorp. Ja, lekker gebly, maar die stort se water wat met gas werk was totaal en al onaangenaam! Elke keer was dit net vir ongeveer 30 sekondes warm, dan verkluim 'n mens onder die yskoue water wat jy dan weer toe maak en weer oor moet begin net om weer na 30 sekondes yskoue water te kry. Was regtig nie aangenaam om 2 nagte so 'n verrassing te kon kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie V
1 nag
4.4
Sep 2025

Gerieflik, ruim en smaakvol gemeubileer. De Oude Pastorie bied 'n baie ruim en aangename oornagfasiliteit. Die watertoevoer van die stort vroegoggend was net 'n probleem in die sin dat dit heeltemal ophou sodra die kamer langsaan hulle stort gebruik. Verder geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riekus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Definitief ons verwagting oorskry. Definitief 'n moet as jy deur Cradock wil gaan. Baie netjies, dit voel privaat om te dink dit is 'n ou pastoorshuis. Kamers is groter as wat die prentjies uitbeeld, alles is daar wat jy sal aan kan dink om te oornag of vir 'n week te wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Rustige omgewing en gemaklike beddens. Netjiese skoon plek. Sal weer daar oorbly. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Die groot ou skilpad en die eende maak dit so huislik. Heerlike verblyf. Dankie! Dit is ons derde besoek aan De Oude Pastorie. Ek is mal oor die interieur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neville
Oude Pastorie
Dankie dat jy by ons gebly het, Herman!

Eben R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Lekker! Baie stil en aangename verblyf wat ons baie geniet het. Sal graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Freddie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Maklik om te kry naby dorp sentraal. Ons het lekker gebly by Oude Pastorie en in die dorp gaan eet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Neville Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Bree Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6533fe0031c6345ed9905a12a311c4b8e4c19cbda89bb872ccdf46950e12235a9c0b1519ab260d4f7598eeff774ce8dc84d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 84 Bree Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -32.170524649896 25.615442097187
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang