Successfully reported

Oudeklip Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Geraldine K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

A fabulous and relaxing get-away. My husband and I travelled with my 90-year-old Mum. We had 2 beautifully equipped and furnished rooms. Natasha is a brilliant host and was informative on all aspects, especially where to find the flowers (I think we left it a little late), what to do in the area, and where to eat out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Oudeklip Gastehuis
Thank you for your exceptional review. We sincerely appreciate it. It was a pleasure to welcome you at Oudeklip Guesthouse. We hope you'll visit us again.

Craig B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent stay. We travelled to Nieuwoudtville for viewing spring flowers. Excellent stay, welcomed by the owner. The surrounding information provided by the owner was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Oudeklip Gastehuis
Thank you for your exceptional review. We sincerely appreciate it. It was a pleasure to welcome you at Oudeklip Guesthouse. We hope you'll visit us again.

Liz J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A must in Nieuwoudtville. A very comfortable stay in a beautiful stone home. Our hostess was so obliging.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Oudeklip Gastehuis
Thank you for your exceptional review. We sincerely appreciate it. It was a pleasure to welcome you at Oudeklip Guesthouse. We hope you'll visit us again.

Pj Fourie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lieflike goed ingerigte eenheid en die eetplekke was binne loopafstand. Werklik 'n juweel wat ons hier in Nieuwoudville ontdek het. Die eenheid wat ons vir 2 aande oornag het, was so smaakvol ingerig en baie gerieflik. Dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Oudeklip Gastehuis
Baie dankie. Ons waardeer julle resensie opreg. Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom en ons hoop julle kom kuier weer.

Erica K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker verby! Alles is in top kondisie! Heerlik gebly by Oudeklip! Hulle is baie gasvry en hul gastehuis is uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Oudeklip Gastehuis
Baie dankie, Erica. Ons waardeer julle resensie opreg. Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom en ons hoop julle kom kuier weer.

Willie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very peaceful stay. Great stay, would do that again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Oudeklip Gastehuis
Baie dankie. Ons waardeer jou resensie opreg. Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom en ons hoop julle kom kuier weer.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Oudeklip Gastehuis
Thank you for your exceptional review. We sincerely appreciate it. It was a pleasure to welcome you. We hope you'll visit us again.

Pauline S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Wonderful guesthouse. Wonderful guesthouse with all the little luxuries that one needs - loved the different outside areas where you could sit - wished I could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Oudeklip Gastehuis
Thank you for your exceptional review. We sincerely appreciate it. It was a pleasure to welcome you. We hope you'll visit us again.

Corne P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker gekuier. Baie dankie, dit was 'n heerlike aand. Was baie gasvry, en ons het alles gehad wat ons benodig het. Het vir ons braaipakkies gereel, met 'n lekker slaai. Ons het baie welkom gevoel. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Oudeklip Gastehuis
Baie dankie. Ons waardeer jou resensie opreg. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons hoop julle kom kuier weer.

Amanda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Oorgebly om blomme te kyk. Die hoogtepunte was die kokerbome en watervalle. Skoon en netjies. Lekker privaat. Heerlik gebly, sal weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Oudeklip Gastehuis
Baie dankie, Amanda. Ons waardeer jou resensie opreg. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons hoop julle kom kuier weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 215 Kerk Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc64499d6f16217fc3ac1943f63b0eb26e7c57a081024403863be1f93c6120e443e6686266945811c948884d6987ea4027089?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 215 Kerk Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.377163341882 19.111713834393
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang