Successfully reported
+36

Oudemuragie Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudemuragie Road, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oudemuragie Guest Farm lê aan die voet van die Majestueuse Swartberge, naby die klein dorpie De Rust. In hierdie ongerepte natuurparadys sal gaste egte, ouwêreldse gasvryheid ervaar.

Ons bied akkommodasie in 6 ongekunstelde, afgesonderde kothuise. Elkeen het 'n ten volle toegeruste kombuis wat toegerus is met al die nodige toebehore. Die kothuise is op die plaas versprei, elkeen in 'n afgeleë area met sy eie lieflike tuin, braaiplek en uitstekende uitsigte.

Die swembad by die herehuis is in die somer beskikbaar.

Die verskeie staproetes op die plaas kronkel teen die berg uit tussen die groot aalwyne en bergstroompies deur. Natuurliefhebbers sal baie genot put uit die skaars voël- en wildspesies, die rotsformasies en die diverse plantegroei. Die grootse naghemel en rustigheid maak 'n besoek aan hierdie pragtige plaas uit en uit die moeite werd.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Corrie P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, sielsverkwikkend, Godgeskape natuur en sy mense. Dit is 'n lieflike akkommodasie met 'n regte plaasatmosfeer en rustige natuur en berge. Die g...
Sien meer
Aug 2025
Marietjie U
Gesin met tieners
5.0
Lekkerste en mooiste plek. Fotos kan die skoonheid nie vasvang nie. Vol punte (sterre) is nie genoeg om hierdie paradys mooi plaas tussen die heuwels ...
Sien meer
Jul 2025
Elize M
Saam met lewensmaat
5.0
Oudemuragie paradys. Watter ongelooflik mooi plek met die berge, skoon lug en vriendelike Maggie, wat met alles help en heerlike vars brood bring wat ...
Sien meer
Des 2024
Adrienne K
5.0
Weggesteekte juweel in die Klein Karoo! Oude Muragie was 'n heerlike stop op pad see toe! Een aand was net te kort. Sal volgende keer beslis langer da...
Sien meer
Des 2024
Schalk V
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik en in 'n baie mooi rustige omgewing. Dit was ons tweede keer om hier tuis te gaan en dit was weereens heerlik. Baie rustig, stil en baie mooi....
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Oudemuragie Road, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oudemuragie Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudemuragie Road, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1OWQzNTJkLWViOTctNGQ5Ni1iMDcwLWVjOWFlMzE4OGU0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Oudemuragie Road De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.45447361406 22.437577683013
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang