Successfully reported
+6

OuGat Selfsorg-Akkommodasie

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 16 of Vlakfontein, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

OuGat selfsorg-akkommodasie is sowat 8 km buite Vryburg op die N18 in die rigting van Mafikeng geleë.

Ons bied 4 gerieflike en ten volle toegeruste kamers elk met sy eie badkamer. Die kamers het 2 enkelbeddens, 'n TV, kombuisie, koffie en tee, handdoeke en lugversorging. yskas, mikrogolf, braaipan, koffie en tee, eetgerei, handdoeke en lugversorging. Braaigeriewe, braaipakke en bykos is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Geniet die rus en vrede om die kampvuur terwyl jy sit en sterre kyk.

Vryburg is halfpad tussen Kimberley en Mafikeng in die Bophirma-streek in Noordwes. Dié dorpie produseer die meeste beesvleis in die land en word dikwels na verwys as Suid-Afrika se eie Texas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Lethea G
5.0
Dankie. Dankie, dit was perfek.
Okt 2025
Lize G
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly. Baie lekker gebly. Huis is pragtig, skoon en netjies. Sal definitief weer daar tuisgaan.
Sep 2025
Mariette D
Saam met vriende
5.0
Twee keer daar oorgebly en baie tevrede gewees. Baie lekker gebly. Baie gasvry. Eenhede netjies.
Sep 2025
Hein K
5.0
Heerlik. Heerlike rustige omgewing. Baie lekker gebly.
Mrt 2025
Mary-Ann G
Saam met vriende
5.0
Lekker rustig. Lekker gebly, rustig en stil in die omgewing.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Portion 16 of Vlakfontein, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink OuGat Selfsorg-Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 16 of Vlakfontein, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZGE2ZGRjLTQ1ZTktNGJlZC1iOTlkLWE0Yjc1Nzc5MDk4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Portion 16 of Vlakfontein Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.88207049809 24.748159590827
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang