Ouma and Oupa's Self-catering Units
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Chasmanthe Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ouma and Oupa's Self-catering Units bied gasteverblyf en is op die gashere se perseel in die omgewing van Myburgh Park in Langebaan geleë. Die eiendom is die ideale basis vanwaar jy die dorp se verskeie besienswaardighede en geriewe kan verken.
Verblyf by die instansie bestaan uit 2 individueel versierde eenhede, elk met 'n privaat ingang. Hierdie eenhede kan 2 tot 4 persone akkommodeer, en elke eenheid beskik oor 'n privaat badkamer met 'n hoekbad, aparte stort, en verhitte handdoekrelings; 'n goed toegeruste kombuis om maaltye voor te berei en te kook, asook 'n oopplan-leefarea met 'n knus kaggel.
Boonop het elke eenheid braaigeriewe om te gebruik, gratis WiFi-internettoegang en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Die eenhede deel 'n tuin met 'n somerhuis met sitplek vir 6 mense. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie.
Ouma and Oupa's Self-catering Units is ideaal geleë binne 3 km vanaf die strandmeer, 4 km vanaf Langebaan Country Estate, binne 9 km vanaf Laguna Mall en Club Mykonos, om maar 'n paar besienswaardighede te noem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 10 Chasmanthe Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Ouma and Oupa's Self-catering Units het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Chasmanthe Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang