Successfully reported
+11

Ouma Seewater Woonstel

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Karveel Crescent, Diaz Strand, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Ouma Seewater is in Mosselbaai aan die kus geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.

Die woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. 'n Enkelbed en 'n net-kind matras is in die sitarea beskikbaar. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan buitelug-eet op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braai-area, wat alles oor die welige tuin uitkyk. Veilige parkeerplek word voorsien. Vir diegene wat wil verken, is Diaz Strand en die Ou Walvisvangstasie binne stapafstand, terwyl Langeberg Mall 2,3 km ver is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mari Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 31 Karveel Crescent, Diaz Strand, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ouma Seewater Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Karveel Crescent, Diaz Strand, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9dc4b24226cb13d7d1ffbb39bb039cde21e7d866d04840fa25d8f8d9c5a8416c9e85bbf4427316b8c9daa012fd16dcf2e48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 31 Karveel Crescent Diaz Strand 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.15705 22.1072037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang