Successfully reported

Ouma's Kothuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ralph S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lieflik gastehuis in 'n vredige juweeldorp. Ons het nie verwag wat ons gekry het nie. Sulette het ons kort inligting gestuur, wat in die dorp is (dis 'n klein dorp en winkels, selfs vulstasie sluit teen 5 namiddag) sodat mens of self kos saambring of by die hoekwinkel bestel (die hoekwinkel het die heerlikste ontbyt en koffie, pragplekkie). Sulette het ons met die reisdag na Vosburg kort-kort gevra of alles nog in orde is en of ons voorspoedig reis. Die plek is 'n woonhuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Alles is soos in die ou tyd en bring baie herinneringe op. Kombuis baie goed toegerus asook slaapkamers, alles netjies skoon, stil en veilig, ook veilige parkering. Hulle sal ons vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ouma's Kothuis
Goeiemiddag Ralph Baie dankie vir die pragtige positiewe resensie oor Ouma's Kothuis. Ons is bly julle het die verblyf geniet, julle is altyd weer welkom. Dankie vir die ondersteuning, ons waardeer dit. Vosburggroete

Gert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Alles baie netjies en skoon. Baie aangename verblyf in 'n rustige dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig stil en baie lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Heerlike reën gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ouma's Kothuis
Goeiemôre Hennie Baie dankie vir jul mooi/positiewe resensie, ons waardeer jul ondersteuning. Julle is altyd welkom. Vosburggroete Johan & Elsabé

Elana K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gerieflike blyplek vir moeë reisigers. Baie gerieflik en goed toegerus, ons bly altyd baie lekker by ouma se kothuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ouma's Kothuis
Goeiemiddag Elana, ek is so bly om te hoor julle het die verblyf by Ouma's Kothuis geniet. Baie dankie vir die mooi, positiewe resensie, ons waardeer dit. Groete, Johan & Elsabé

Elana K
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerlik rustig en goed ingerig. Baie pragtige plekkie, baie goed ingerig. Jessie, my hond, het ook die koue vloer en aircon baie geniet na die warm kar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ouma's Kothuis
Goeiemiddag Elana, baie dankie vir jou mooi positiewe resensie vir Ouma's, ons waardeer. Julle is altyd weer welkom. Verlede week aircons in elke kamer laat installeer, nou eers lekker koel! Vosburggroete Johan & Elsabé

Annelize H
1 nag
5.0
Sep 2024

Huislike atmosfeer - voel tuis. Gerieflik en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ouma's Kothuis
Goeiemiddag Annelize, baie, baie dankie vir die mooi, positiewe resensie; ons waardeer dit. Jy bly altyd welkom. Vosburggroete, Elsabé

Daphne D
1 nag
5.0
Aug 2024

Lekkerste plek, met vriendelike mense in Vosburg. Baie lekker gebly. Lekker geslaap in 'n gemaklike bed. Het die spasie in die huis geniet. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ouma's Kothuis
Goeiemiddag Daphne, baie dankie vir die positiewe resensie wat ons ontvang het. Ons is bly jy het lekker oornag en veilig gevoel in ons pragtige dorpie Vosburg. Jy bly altyd welkom. Karoogroete Johan & Elsabé

Chris Victor L
1 nag
5.0
Jun 2024

Koud gearriveer, maar na 'n lieflike warm bad my koppie koffie geniet. Salig! Kon nie vir 'n mooier of rustiger oornag blyplekkie gevraag het nie. En teen dié prys! Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ek kom vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ouma's Kothuis
Goeienaand Chris, baie dankie vir die mooi 'positiewe' resensie wat Ouma's Kothuis van jou ontvang het, ons waardeer dit opreg. Jy is altyd welkom 'n volgende keer! Vosburggroete, Johan & Elsabé

Mark T
1 nag
5.0
Mei 2024

Clean, comfortable and homely . What a gem - highly recommended, especially for a family. I will definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Church Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e8bcc330871f8620a67564c26be4c2ca74fe55cbef790ad2f0b7fa379b3ebc70485780dbedeece1dbe4da1024abdd146304?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 70 Church Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.575285057188 22.880506417124
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang