Successfully reported
+33

Ouma's Kothuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Church Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ouma se Kothuis is in die boomryke Karoo-dorp, Vosburg, geleë.

Verblyf word gebied in 3 gastekamers wat 2 badkamers deel. Daar is 2 kamers met 2 enkelbeddens, terwyl die ander slaapkamer 'n dubbelbed het. Elke kamer is toegerus met 'n plafonwaaier en lugversorging en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet, en 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n toilet. Vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis, wat toegerus is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan geniet word by die kombuis- of eetkamertafel met sitplek vir 6. Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike sitkamer met lugversorging en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en 'n knus kaggel wat op koue Karoo-aande aangesteek kan word.

Ouma se Kothuis word daagliks op versoek skoongemaak, en veilige parkering word voorsien. Die eiendom is omhein, en troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.

Gaste kan langs die boomryke strate stap en die Karoo-huise besigtig of die Country Museum besoek. Ontbyt en ligte maaltye kan by die koffiewinkel, Die Ketel, bestel word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ralph S
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik gastehuis in 'n vredige juweeldorp. Ons het nie verwag wat ons gekry het nie. Sulette het ons kort inligting gestuur, wat in die dorp is (dis ...
Sien meer
Okt 2025
Gert S
Saam met lewensmaat
5.0
Alles baie netjies en skoon. Baie aangename verblyf in 'n rustige dorpie.
Aug 2025
Hennie D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig stil en baie lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Heerlike reën gekry.
Apr 2025
Elana K
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike blyplek vir moeë reisigers. Baie gerieflik en goed toegerus, ons bly altyd baie lekker by ouma se kothuis.
Mrt 2025
Elana K
5.0
Heerlik rustig en goed ingerig. Baie pragtige plekkie, baie goed ingerig. Jessie, my hond, het ook die koue vloer en aircon baie geniet na die warm ka...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 70 Church Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ouma's Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Church Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e8bcc330871f8620a67564c26be4c2ca74fe55cbef790ad2f0b7fa379b3ebc70485780dbedeece1dbe4da1024abdd146304?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 70 Church Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.575285057188 22.880506417124
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang