Oupa en Ouma se Plekkie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Swartberg Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oupa en Ouma se Plekkie is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Sasolburg.
Die eenslaapkamerwoonstel is langs die hoofhuis en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n instapstort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en eetgerei toegerus. Die ruim leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en etenstafel.
Die woonstel bied toegang tot 'n onderdakstoep wat lei na 'n gedeelde swembad en aparte braaigeriewe in die tuin. Daar is ook veilige skadunetparkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 18 Swartberg Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Gaste dink Oupa en Ouma se Plekkie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Swartberg Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang