Oupa en Ouma se Plekkie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Swartberg Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oupa en Ouma se Plekkie is 'n selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel in Sasolburg geleë is.
Die eenslaapkamerwoonstel is langs die hoofhuis en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaapkamer het lugversorging en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en ketel. Die ruim leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel en 'n etenstafel.
Die woonstel maak oop op 'n onderdakstoep wat na die gedeelde swembad en aparte braaigeriewe in die tuin lei. Gaste kry ook veilige parkeerplek onder 'n skadudoek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 18 Swartberg Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Gaste dink Oupa en Ouma se Plekkie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Swartberg Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang