Successfully reported
+28

Oupa Jan Strandhuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Bieto Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oupa Jan Strandhuis is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat op die water in die hartjie van Jongensfontein geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die kus, want hierdie huis spog met 'n ongelooflike see-uitsig en pragtige sonsondergange.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Let dat slegs kussings en duvets voorsien word. Gaste moet hulle eie linne en handdoeke saambring.

Die leefarea het 'n see-uitsig en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Daar is ook 'n etenstafel in die seefront leefarea.

Buite is 'n stoep met 'n tafel en stoele en 'n see-uitsig. Hierdie verblyf lei direk na die seerotse. 'n Weber-braai is ook beskikbaar vir buite braai.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Barney D
Gesin met klein kinders
5.0
Het gevoel soos ons eie familie strandhuis vir 'n familie wegbreek. Uitstekende plekkie teen die see! Dit is 'n familie strandhuis en vir hierdie week...
Sien meer
Mrt 2025
Roxanne M
Gesin met klein kinders
4.8
Reg op die strand, wonderlike tyd gehad! Baie lekker gebly - kon nie nader aan die strand kom nie.
Okt 2025
Deidre V
Saam met vriende
4.8
Beautiful and peaceful. Beautiful location. Stunning views and enough space.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Deon B
Gesin met klein kinders
4.8
Vrek lekker. Baie lekker klonte was ook baie tevrede met 'n tipiese strandhuis.
Apr 2025
Johan V
Saam met lewensmaat
4.6
Die huis het my alles gebied wat ek van 'n seevakansie verwag. Ons het lekker gebly. Daar was genoeg geriewe en die huis se ligging vir seker dat 'n m...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10 Bieto Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oupa Jan Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Bieto Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e25c7f41a5bad0f6c8f6230edcffbb2069607be6462f9b43a9c285b51d7fef741522318919c96939cef8d920edbd0af1185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 10 Bieto Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.426246863774 21.342898705588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang