Oupa Jan Strandhuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Bieto Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Oupa Jan Strandhuis is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat op die water in die hartjie van Jongensfontein geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die kus, want hierdie huis spog met 'n ongelooflike see-uitsig en pragtige sonsondergange.
Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Let dat slegs kussings en duvets voorsien word. Gaste moet hulle eie linne en handdoeke saambring.
Die leefarea het 'n see-uitsig en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Daar is ook 'n etenstafel in die seefront leefarea.
Buite is 'n stoep met 'n tafel en stoele en 'n see-uitsig. Hierdie verblyf lei direk na die seerotse. 'n Weber-braai is ook beskikbaar vir buite braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Bieto Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Oupa Jan Strandhuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Bieto Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang