Successfully reported

Oupa se Pitte Top Unit

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jeanne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stunning location, beautiful views. Would definitely recommend. Loved our stay. The location was beautiful with an unrestricted view of the beach/sea and sunsets. The braai area on the balcony was a winner. Accommodation was very comfortable and had everything you needed in the kitchen. Looks exactly like it does in the photos. Would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Lovely, relaxing. Would go again. What a lovely place with a great view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Top Unit
Dear Georgie, thank you for the 5-star review. You were great guests, and we look forward to hosting you again.

Marc J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker tyd gehad, baie dankie. Ja, baie lekker tyd gehad. Sal weer gebruik maak van Öupa ae pitte. Volgende keer sal ons vir 'n langer tydperk kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Top Unit
Baie dankie vir die terugvoer! Ons is bly julle het lekker gekuier.

Kenneth K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Salig, pragtig en 'n absolute plesier vir die hele gesin! Heerlik! Oupa se pitte is 'n baie spesiale plek en ons is mal daaroor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Top Unit
Baie dankie, Kenneth! Kom kuier asb. weer vir ons.

Jaco S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Rus vir die siel en gemoed. Die plekkie is regtig lekker en die weer het mooi saam gespeel in Augustus. So lekker om die golwe te hoor breek as jy in die bed lê. Voel of jy op die strand is. Ons twee seuns wat heeldag op die strand is en jy kan hulle dophou van die stoep af. Gaan vir seker terugkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Top Unit
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier en ja, kom asb. weer.

Theunis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Wonderlik. Lieflike plek, puik ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Inge
Oupa se Pitte Top Unit
Dankie, Theunis! Ons ontvang julle graag weer in die toekoms.

Ryan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Spectacular. Absolutely awesome. What a location. Recommend recommend recommend. What a place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Top Unit
Thank you Ryan for your awesome review! We loved that you loved it and hope to see you again very soon in the near future.

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

'n Fantastiese "op die see" akkommodasie. Jy gaan sukkel om nader aan die sand en golwe vakansie te hou. Oupa se Pitte het alles wat ons nodig gehad het om 'n onvergeetlike wegbreek te kon ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Top Unit
Baie dankie! Ons is baie bly dat julle so lekker gekuier het in ons boonste eenheid.

Adel G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Eersteklas. Kan regtig die eenheid aanbeveel. Goeie diens. Skoon en veilig. Goeie diens. Alles wat jy nodig het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Top Unit
Baie dankie, ons is verheug dat julle so lekker gekuier het.

Marnelle S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Pragtig. Sjoe, die uitsig is wow! Die verblyf is stylvol en daar is alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Top Unit
Baie dankie - ons is bly dat julle julle verblyf geniet het. Kom kuier asb weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 134

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Gericke's Corner, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA779072a4f8de74d4b8d947b584a755fed7ea2a3e661e3dd0f3e680d685f3b764b1fc04bf970eadca9222bfe874003768e498?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 122 5 1 5 2 Gericke's Corner Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -34.054134997546 22.394023239612
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang